’n Piepklein uitheemse kewer wat siekteveroorsakende swamme versprei, hou ’n bedreiging in
vir die gesondheid van menige boom in Suid-Afrika, waaronder landbougewasse soos veral
avokado’s. Almal moet alles in hul vermoë doen om die verspreiding van dié kewer te keer.
2019-07-26
Ida Wilson
Hilton Fryer
Netwerk24.com – Landbou